Gratis standaard aflewering in Kaapstad op bestellings bo R1000
Smaak: Stroopsoet Rou Heuning

PLAASLIK GESOUS

STROOPSOET

So soet soos stroop, so taai soos ‘n ratel, so glad soos ‘n paling.

Die bye wat sorg vir hierdie uitmuntende produk is meer hardwerkend as ‘n student met ‘n studie lening.
Ons rou heuning is ‘n geurige en goue eg-suid afrikaanse gelukkie wat enige iemand om die mond kan smeer.

Maak oop die vir die treintjie. Jou ma se sous is hier om jou innerlik te bederf.

StroopSoet Heuning Bestanddele

100% Natuurlike rou produk, daarom kan kristalisasie plaasvind.