Smaak | Smaak Sous | Soet Mosterd

PLAASLIK GESOUS

SOET MOSTERD

Smaak | Smaak Sous | Soet Mosterd

Dis 'n "must-have" soet mosterd

Die "must-have" soet mosterd is hier om jou innerlik te bederf. ’n Ware lekkerny.
’n Gewilde toevoeging tot die tafel met bestanddele wat waarneembare smake van soet-suur en sout in jou mond lewend maak.
Die mosterd proe soos herfs, vol warmte, afgerond met ’n soetigheid.

Dis ’n ware "must-have".

Maak oop die vir die treintjie. Die "must-have" soet mosterd is hier om jou innerlik te bederf.

Soet Mosterd bestanddele

Smaak | Smaak Sous

Eiers

Smaak | Smaak Sous

Suiker

Smaak | Smaak Sous

Mosterdsaad

Smaak | Smaak Sous

Asyn

Mosterd Allergieë

Eiers. Daar is neute in die kombuis.