Smaak: Jou Ma se Sous!

PLAASLIK GESOUS

JOU MA SE SOUS

Smaak: Jou Ma se Sous!

ELKEEN HET 'N STORIE

Hier om jou te verlos van die alledaagse sous wat jy soos ‘n gewoonte misdadiger oor jou ma se kos bliksem

Met jare se ondervinding roer sy die ervare houtlepel waarmee jy kleintyd pakslae gekry het.
In die potte prut ‘n nektar wat hoendervleis op jou verstandtande gee.
Hierdie moedersmelk is geskik vir uiters alles en boonop ’n alomheersende dokter vir die wingerdgriep.

Maak oop die vir die treintjie. Jou ma se sous is hier om jou innerlik te bederf.

ONS HANDELAARS

Waar kry jy jou sous?

RESENSIES

Hoe proe ons sous?