Smaak: Must-Have Slaaisous

PLAASLIK GESOUS

SLAAISOUS

Smaak | Smaak Sous | Must-Have Slaaisous

Dis 'n "must-have" slaai sous

Slaaisous resep geërf van jou ma, opgetower in die kombuis met ’n mengsel van mosterd, asyn, speserye
en kruie wat jou neem na ’n soet hemelvertoning wat in jou mond afspeel.
Laat die hoendervlerkies klap op die rooster met die spat van sous op die vuur, terwyl die hoenders & hane klets oor die weer.
Sit die kroon op jou slaai met dié watertand sous wat jou maats sal laat kwyl.
Met die smaak van kondensmelk-soet mosterd, laat dit jou dink aan hoe jy jou geliefde groet.

Maak oop die vir die treintjie. Die "must-have" slaai sous is hier om jou innerlik te bederf.

SlaaiSous bestanddele

Smaak | Smaak Sous

Eiers

Smaak | Smaak Sous

Suiker

Smaak | Smaak Sous

Olyfolie

Smaak | Smaak Sous

Mosterdsaad

Smaak | Smaak Sous

Asyn

Smaak | Smaak Sous

Speserye

Smaak | Smaak Sous

Kruie

Sous Allergieë

Eiers. Daar is neute in die kombuis.