Gratis standaard aflewering in Kaapstad op bestellings bo R1000
Smaak: Karoo Smoor

PLAASLIK GESOUS

KAROO SMOOR

Karoo Smoor is hier om jou hart te bekoor

Met sy kerrie-, tamatie- & uie-geur, wat stuk-stuk jou bord kom verkleur.
Gekook in my ma se kombuis, met liefde gebottel en getoor in die Groot Karoo.
Versmoor jou morsige wors rolletjie, jou ontbyt, en jou stadig-gebraaide ribbetjie met hierdie tintel-op-die-tong sous.
Of hou jou grênd en bedien dit op ‘n kaasbord, of bloots uit die bottel.

Want so bek moet smoor kry.

Karoo Smoor Sous Bestanddele

Tamaties

Uie

Kerrie

Asyn

Suiker

Mosterd

Maizena

Borrie

Sous Allergieë

Daar is neute in die kombuis.