STROOPSOET

R90,00R540,00

Die bye wat sorg vir hierdie uitmuntende produk is meer hardwerkend as ‘n student met ‘n studie lening.
Ons rou heuning is ‘n geurige en goue eg-suid afrikaanse gelukkie wat enige iemand om die mond kan smeer. Maak oop die vir die treintjie. Jou ma se sous is hier om jou innerlik te bederf.

STROOP SOET HEUNING BESTANDDELE

100% Natuurlike Rou Produk, Daarom Kan Kristalisasie Plaasvind.