Petite Groenvytjies

R80,00

Doer op ‘n plaas in die Camdeboo, tussen niks en nêrens het die petite groen-vyewortel geskiet.

Jaarliks gepluk, ingelê en gebore vir jou om te geniet.

Stadig hap vir die soet-sappige, binnemondse ontploffing. Siedaar bars die blinklyk uit sy nate.

Slurp, slurp die laaste bietjie suiker-soet. Dis liefde met die eerste hap.

 

330g – plaaslik gebottel

petite groenvytjies

Smaak: Must-Have Soet Mosterd

Groenvye / Green Figs

Smaak: Must-Have Soet Mosterd

Suiker / Sugar

Smaak: Must-Have Soet Mosterd

Water / Water

Smaak: Must-Have Soet Mosterd

Suurlemoensap / lemon juice

allergieë / allergies

Daar is neute in die kombuis / nuts in the kitchen