Smaak | Smaak Sous | Oupa Jan Braaisout

Oupa Jan Braaisout

R30

Oupa Jan Braaisout is hier om jou te verlos van die vaal, smaaklose braaivleis wat eintlik verdien om opgetower te word met ’n resep wat generasies-lank reeds oorgedra is. Geërf by Oupa Jan-self, is dié braaisout hier om maksimum geur aan jou alledaagse disse te verskaf.

OUPA JAN BRAAISOUT BESTANDDELE

Smaak | Smaak Sous | Oupa Jan Braaisout

Sout

Smaak | Smaak Sous | Oupa Jan Braaisout

Speserye

Smaak | Smaak Sous | Oupa Jan Braaisout

Kruie

Smaak | Smaak Sous | Oupa Jan Braaisout

Suiker

Smaak | Smaak Sous | Oupa Jan Braaisout

Peper

Braaisout Allergieë

Daar is neute in die kombuis.