Smaak: Must-Have Slaaisous

MUST-HAVE SLAAISOUS

R40,00R510,00

Dis ’n must-have slaaisous-resep geërf van jou ma, opgetower in die kombuis met ’n mengsel van mosterd, asyn, speserye en kruie wat jou neem na ’n soet hemelvertoning wat in jou mond afspeel. Sit die kroon op jou slaai met dié watertand-sous wat jou maats sal laat kwyl.

MUST-HAVE SLAAISOUS BESTANDDELE

Smaak: Must-Have Slaaisous

Eiers

Smaak: Must-Have Slaaisous

Suiker

Smaak: Must-Have Slaaisous

Olyfolie

Smaak: Must-Have Slaaisous

Mosterdsaad

Smaak: Must-Have Slaaisous

Asyn

Smaak: Must-Have Slaaisous

Speserye

Smaak: Must-Have Slaaisous

Kruie

Slaaisous Allergieë

Daar is neute in die kombuis.