KAROO SMOOR

R40,00R390,00

Met sy kerrie, tamatie & uie geur, wat stuk-stuk jou bord kom verkleur. Gekook in my ma se kombuis, met liefde gebottel en getoor in die groot karoo. Versmoor jou morsige wors rolletjie,jou ontbyt, en jou stadig gebraaide ribbetjie met hierdie tintel-op-die-tong sous. Of hou jou grênd en bedien dit op ‘n kaasbord, of bloots uit die bottel.

KAROO SMOOR BESTANDDELE

Smaak | Smaak Sous

Tamaties

Smaak | Smaak Sous

Uie

Smaak | Smaak Sous

Kerrie

Smaak | Smaak Sous

Asyn

Smaak | Smaak Sous

Suiker

Smaak | Smaak Sous

Mosterd

Smaak | Smaak Sous

Maizena

Smaak | Smaak Sous

Borrie

Sous Allergieë

Daar is neute in die kombuis.