Smaak | Karoo Brand

KAROO BRAND

R30 - R370

Karoo Brand is gebrou en gebottel vir jou om te onthou.

Sy is warm, sy is smaaklik, sy is die stout-sussie van ons eie Karoo Smoor.

Dieselfde tintel-op-die-tong sous, spesiaal vermeng tot presies die regte brand; net genoeg sodat dit rus op jou tong, gereed vir die volgende mondvol.

Gooi woema oor daardie vervelige bord kos waaraan jy langtand eet.

Want so bek moet brand!

karoo brand bestanddele

Smaak | Karoo Brand

Tamaties

Smaak | Karoo Brand

Uie

Smaak | Karoo Brand

Asyn

Smaak | Karoo Brand

Suiker

Smaak | Karoo Brand

Sout

Smaak | Karoo Brand

Kerrie

Smaak | Karoo Brand

Borrie

Smaak | Karoo Brand

Mosterd

Smaak | Karoo Brand

Gedroogte Rissie

Smaak | Karoo Brand

Paprika

Smaak | Karoo Brand

Rooi Peper

Smaak | Karoo Brand

Maizena

Karoo Brand Allergieë

Daar is neute in die kombuis.