GEROOKTE TAMATIE

R40,00R390,00

Hier om jou te verlos van die alledaagse sous wat jy soos ‘n gewoonte-misdadiger oor jou ma se kos bliksem. Met jare se ondervinding roer sy die ervare houtlepel waarmee jy kleintyd pakslae gekry het. In die potte prut ‘n nektar wat hoendervleis op jou verstandtande gee. Hierdie moedersmelk is geskik vir uiters alles en boonop ’n alomheersende dokter vir die wingerdgriep. Maak oop die vir die treintjie. Jou ma se sous is hier om jou innerlik te bederf.

GEROOKTE TAMATIE BESTANDDELE

Tamaties

Uie

Kerrie

Asyn

Suiker

Soya

Perskes

Knoffel

Sous Allergieë

Soya. Daar is neute in die kombuis.