Smaak: Jou Ma se Sous!

WEN 2 x VIP-KAARTJIES VIR KEVIN HART MET SMAAK SE

VALENTYNSDAG-KOMPETISIE

Jy en jou geliefde kan hierdie Valentynsdag wegloop met 2 x VIP-Kaartjies vir die Kevin Hart vertoning in Kaapstad by die GrandWest Casino op 15 Februarie 2023. Om in aanmerking te kom vir hierdie lekker prys ter waarde van ongeveer R10 000, hoef jy eenvoudig net ’n bestelling via ons aanlynwinkel te plaas!

Om te kwalifiseer vir hierdie prys moet jy ons volg op sosiale media. Klik op die onderstaande skakels om seker te maak jy is een van ons volgelinge.