Smaak: Roekelose Rissie

PLAASLIK GESOUS

ROEKELOSE RISSIE

Smaak | Smaak Sous | Roekelose Rissie Icon

Die Roekelose Rissie is hier om jou te verlos

Van die platoniese, middelklas brand sous wat jou verlamde tong op jou ma se kos laat verneuk.
Terug in die kombuis roer ‘n houtlepel aandagtig.
Die ervare moedershand bliksem die souspotte met volksvreemde speserye en wille pitte wat ‘n pikante sensasie beloof vir die geoefende palet.
Dis neusie verby.
Jou smaaksintuig dra die gevolge van jou prefrontale korteks terwyl jou tong ekstaties hande klap met jou verhemelte.

Maak oop die vir die treintjie. Jou ma se sous is hier om jou innerlik te bederf.

Roekelose Rissie Sous Bestanddele

Tamaties

Uie

Kerrie

Asyn

Suiker

Soya

Perskes

Knoffel

Sous Allergieë

Soya. Daar is neute in die kombuis.